Runner of the Month - October 2011

Ons atleet van die maand Oktober is Eise Geerts. Eise is 'n Meester-atleet wat 'n 10 km tyd van 38:53 behaal het by die Old Mutual-wedloop.