Die voormalige padwedloop-kampioen Zithulele Sinqe is Donderdag in ‘n motorongeluk dood.
Mandla Radebe, algemene bestuurder van Sentraal-Gauteng Atletiek (SGA), het Vrydag gesê Sinqe (48) was betrokke in ‘n motorongeluk in Balfour, waar hy gewerk het nadat hy ‘n ontwikkelingsklub vir atletiek in die gebied gestig het.
Voormalige atletiek-kampioen sterf in ongeluk