Eise Geerts

Volle name: Eise Geerts

Ouderdomsgroep: 56

Beroep: Pensionaris

Aantal jare by klub: 5 jaar

Hoe lank hardloop jy al: 6 jaar

Kilometers per week (tans): 30

Gunsteling wedloop: Mr Price Winelands Half Marathon

Gunstelinge hardloopskoene: geen

Doelwitte vir 2012 (enige iets): 15 km onder 60 min te hardloop.

Ander belangstellings: Ek dien op die kommitee van die Bellvillesokkerklub. Ek is ook 'n sokkerskeidsregter vir die Wes-Kaap Winterliga: Premier en eerste liga.

Gunsteling musiek: Klavier en orrel

Laaste fliek gesien: Exodus

Laaste boek gelees: The Cross of Christ

Ek eet graag: Bobotie

Ek drink graag: Rooiwyn, en in die somer 'n lekker koue bier.

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Ek hou baie van lees, kosmaak en om op die klavier of orrel te speel.

Wat weet bitter min mense van jou: Dat ek nie van partytjies hou nie.