Volle name: Jana Burger
Ouderdomsgroep: Junior (o/17)
Beroep: Graad 11 Leerder, Hoërskool DF Malan
Aantal jare by klub: 2 jaar
Hoe lank hardloop jy al: 6 jaar
Kilometers per week (tans): 7-9 km elke Woensdag en dan res van die week baanwerk en bulte; draf weer 6 km oor die naweek.
Gunsteling wedloop: Sundowner 10 km
Gunstelinge hardloopskoene: Nike
Doelwitte vir 2012 (enige iets): Om my tye in al my items te verbeter en om my liefde vir hardloop te behou.
Ander belangstellings: Ek speel hokkie en hou daarvan om te swem.
Gunsteling musiek: Adele en Bruno Mars
Laaste fliek gesien: Sherlock Holmes: A Game of Shadows
Laaste boek gelees: Vaselientjie
Ek eet graag: Pizza, neute, roomys
Ek drink graag: Ice coffee, ice tea
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Ek doen skoolwerk (verpligtend!) of ek kuier met my vriende.
Wat weet bitter min mense van jou: Ek slaap baie laat in die oggende (as dit moontlik is!).