Potjiekos kompetisie

Beste lede EN nie-lede,

Ons Winter-fondsinsameling neem vanjaar die vorm aan van 'n potjiekoskompetisie. Dit val saam met een van die rugbytoetse, so daar sal 'n groot skerm wees om die Springbokke aan te moedig. Na die Bokke se wen word daar gedans en ons eet van al die deelnemers se potte. Vir nou wil ons net hĂȘ jy moet die 16de Junie solank aanteken en, baie belangrik, ons wil weet wie almal gaan pot maak. Die geleentheid is oop vir die publiek en jou antie se oom se kleinnefie is welkom om sy pottalente uit te stal. So vertel al jou vriende en familie.

Almal wat wil potjie maak moet asseblief vir Felicia laat weet by fkellerman@cybersmart.co.za / 082 788 7002 .

Dan wil ons ook julle aandag vestig op 'n 10 km fun run en 'n 5 km Fun Walk vir 'n goeie saak eerskomende naweek, 26 Mei. Die MS4MS: Making Strides4Multiple Sclerosis begin om 08h00 op die Rondebosch Common en die inskrywingsfooi is R40.

Besoek hulle Facebook-blad vir meer besonderhede by: http://www.facebook.com/MS4MSRACE

______________________________________

Our Winter fund raiser for 2012 is a Potjiekos competition. It takes place on June 16, the same day as one of the rugby tests. There will be a big screen for the rugby followed by dinner and dancing. Anyone is welcome and we would like you to encourage your friends and family to support us. For now we would like to know from everyone who would like to try their hand at preparing a potjie. They should let Felicia know at fkellerman@cybersmart.co.za / 082 788 7002 .

ALSO: Please consider the MS4MS: Making Strides4Multiple Sclerosis at the Rondebosch Common on Saturday, the 26th of May at 8:00 am - 12:00 pm. It is a 10km run and a 5 km walk - all ages are welcome and registration starts at 7:30, entries cost R40. This is a nice warm-up for the Slave Route or a taper for the Comrades.

More information about the fun runs can be found here:

Facebook: http://www.facebook.com/MS4MSRACE