Die wenner van vanjaar se Comrades-ultramarathon, Ludwick Mamabolo, het positief getoets vir die verbode stimulant metielheksaneamien, het die Suid-Afrikaanse instituut vir dwelmvrye sport (SAID) Dinsdag aangekondig.
Mamabolo sal sy titel kwyt wees en kan vir twee jaar geskors word indien hy skuldig bevind word deur 'n onafhanklike tribunaal.
Comrades-wenner dalk titel kwyt oor middel