Full name: Christina Wilhelmina Mulder, maar verkieslik Christa
Age Group: Master (50-59)
Occupation: Boekhoudster, 3 oggende per week
Years at club: Het die jaar eers weer aangesluit na 3 jaar by ander klub, maar was voorheen 15 jaar lid van klub
How long have you been a runner: Van 13-jarige ouderdom
Kilometers per week (currently): 45 - 65
Favourite race: Two Oceans
Favorite running shoes: Adidas
Goals for 2012: Om op die pad te bly sonder beserings.
Other interests: Swem en fietsry.
Favourite music: Afrikaanse musiek van Nicholis Louw,Theuns Jordaan ens.
Last movie seen: Semi-Soet
Last book read: Take 2 (deur Karen Kingsbury)
I like to eat: Pampoen en spinasie
I like to drink: Amarula
What do you do with your spare time (if you are not running): Swem, ry fiets, lees, kyk TV; veral sport, neem deel aan Superbru en maak huis skoon
What few people know about you: Het in my jong dae twee keer vir Noord-Transvaal deelgeneem aan SA Marathon Kampioenskappe in Port Elizabeth