Hier onder is die aanbevole plekke van verblyf, maar julle moet spring, want verlede jaar was dit baie gou vol bespreek!
Laings Lodge
Wintie verblyf as jy 5-ster diens en standaarde soek, vra vir Wietsche wat laaste 2 jaar daar gebly het.
023 5511482
christo.serfontein@bos.co.za
Swartbergstraat B&B
Ons Laingsburg gholfnaweek verblyf, effens goedkoper as Laings Lodge, maar duurder en beter standaard as Herambi, vra maar vir Pieter en Hilton.
Herambi B&B
Gewoonlik effens goedkoper as Laings Lodge, maar ook steeds goeie standaard, vra maar vir Frik. Hy het laaste 2 jaar daar gebly.
Annelie
0832295599
info@laingsburgaccommodation.co.za.
Gal - Gihon Herberg
Ook goeie verblyf, maar alle kamers nie selfde standaard gewees verlede jaar, omdat die gewese hotel in proses van restourasie is / was, vra Hilton of Helie.
023 5511038
info@galgihon.co.za
Vir goedkoop verblyf is die skoolkoshuis ook beskikbaar, maar daar is 'n rede hoekom dit goedkoop is.
Baie geraas en min privaatheid!
Besoek die volgende webblad vir meer besonderhede:
www.accommodationlaingsburg.co.za