Volle name: Marius Kruger
Ouderdomsgroep: Senior (35 - 39)
Beroep: Sagteware Ontwikkelaar
Aantal jare by klub: +- 10, toe 3 by so ander rooi en swart klub, maar hulle is nie so lekker soos Bellville nie - nou's ek terug :-)
Hoe lank hardloop jy al: +-15 jaar
Kilometers per week (tans): 0 - die fisio sĂȘ ek moet vir 'n slag ophou hardloop dat ek kan herstel van 'n 3 jaar lange besering
Gunsteling wedloop: Comrades
Gunstelinge hardloopskoene: Was altyd New Balance, maar ek raak te swaer vir hulle - nou's dit Asics
Doelwitte vir 2012 (enige iets): Om my besering finaal te oorwin sodat ek in 2013 vir 'n slag weer 'n lekker Comrades kan hardloop.
Ander belangstellings: Fietsry (as ek tyd kry), boeke, fliek
Gunsteling musiek: Enige iets deur goeie musikante ... behalwe rap-, hip-hop-, trance- of house musiek
Laaste fliek gesien: Tinker Tailor Soldier Spy
Laaste boek gelees: Act of Treason - Jack Coughlin
Ek eet graag: Pap en wors.
Ek drink graag: Goeie bier.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Vrye tyd is nie beskore vir 'n deeltydse student nie, maar ek probeer meer tyd met Natasha (my vrou) en dogter spandeer.
Wat weet bitter min mense van jou: Ek het al 5 musiek-instrumente in my lewe bespeel (of eerder, probeer... Jack of all trades, master of none :-))