Hi al my GUNRUN 2012 Bakgat! Bus Buddies op Sondag, 14 Oktober 07:00 te Groenpunt.
Ek herinner julle aan die nommers & goodie bags wat afgehaal moet word by die tak van Sportsmans Warehouse wat jy gekies het op jou inskrywingsvorm. Die tye vir afhaal is: Vrydag 12 Okt van 12:00 tot 17:00 en Saterdag 13 Okt van 10:00 tot 17:00.
ONTHOU jou Race Tec chip op jou skoen (dis die orange Two Oceans en Argus Fietstoer chip)
Parkering met motorwagte by W&A Waterfront sal beskikbaar wees teen R10 vir 5 ure.
BAK-Stuurman Andre het gereĆ«l dat die BAK Gazebo Sondag opgeslaan sal wees en die Cooler Box gestack is met enige drink wat jy van kan droom – GEEN COKE EN GEEN WATER NIE, die kry jy op die pad - siesa!
Die GunRun start Sondag om 07:00. Ons BAKgat! Poer-Poer BUS sal agter rondhang vanaf 06:20. Jy kan ons nie mis nie. Kyk uit vir die BAKgat! BUS vlae en rooi pette. As dit belaglik lyk dan is dit ons!
GROOT POER POER PRET WAG - KOM GENIET DIE 2:55 Halfmarathon saam ons!
Groete,
- Langman