Die Bellville Atletiekklub bied vanjaar sy 12de gholfdag aan by die Bellville Gholfklub op Vrydag 9 November 2012.
Die kompetisie is in die “4 Ball Betterball Alliance” formaat.
Inskrywing vir 'n vierbal : R 2 000 vir 4 spelers.
Elke speler ontvang: i) ’n Geskenk by registrasie, ii) ’n ligte ete na afloop van die dag net voor die prysuitdeling en iii) verversings op die baan.
'n Vierbal inskrywing bied u ook die opsie om te adverteer op enige bof of setperk of om 'n promosie aan te bied.
Die opbrengs van die dag word gebruik om die atletiekklub te befonds en om minderbevoorregte atlete te ondersteun.
Bespreek by:
Die organiseerder : Geoffrey Lee by 083 788 3939 of bak.golf.day@gmail.com
OF
Onder-voorsitter: Pieter Carstens by 084 404 4933