Skop stof op in jou taal!
Kom hardloop met woorde as registrasienommers. Is jy dalk boeretroos, parmantig, tameletjie of hemelbesem?
Die Woordfees bied vanjaar ’n 6km ‘familiejaptrap’ of ’n ‘wys-jou-kuite’ 12km aardse vastrap.
Kuier lekker met familie en vriende ná die prysuitdeling.
Piekniekmandjies, wyn, musiek en hope pret. Uit ’n ander wêreld!
Aanlynregistrasie by www.velddraf.co.za | 2 Maart 07:30 (registrasie vanaf 06:30) | Uitkyk wynlandgoed | R65, R35
Woordfees 2013