BAK Gholfdag 2013

Ons jaarlikse gholfdag vind plaas op 8 November te Bellville gholfbaan.

Sien asb. hierdie dokument vir verdere detail.

Die opbrengs van die dag stel ons in staat om die jaareindfunksie & prysuitdeling se kostes te dek asook ons bystandfonds te versterk !

Werf asb spelers vir die dag .Ons sal ook enige bydraes waardeer vir pryse.

Kontak asb vir Pieter Carstens vir verdere besonderhede.