Noël Wessels se Gedenksbyeenkoms: Vrydag 13:00

Hi Almal,

Ek wil julle net graag in kennis stel dat ons dierbare vriend Noël Wessels se gedenkdiens sal plaasvind DV eerskomende Vrydag 8 November 2013 om 13:00 te Durbanville Memorial Park. U is baie welkom om die gedenkbyeenkoms by te woon. Kom ons gedenk almal die lewe en afsterwe van ons dierbare vriend indien moontlik by die geleentheid.

Die familie het ‘n versoek gerig dat u asseblief moontlik sal oorweeg om eerder ‘n kontant-offer te gee vir die geleentheid as om blomme te koop vir die laaste rusplek van Noël.

Ek heg ‘n kaart aan hoe om by Durbanville Memorial Park uit te kom.

Groete

Hilton Murray

--------------------------------------------------------------------

Hi All,

I just want to inform you that the memorial service for our dear friend Noël Wessels will take place on Friday November 8th , 2013 at 13:00 at the Durbanville Memorial Park. You are welcome to attend the memorial service.

The family requested that perhaps you may consider rather to give a financial offering at the memorial service than buying flowers for Noël’s last resting place.

Attached please find maps for directions to the venue.

Regards

Hilton Murray

--------------------------------------------------------------------