Hi there all my BAKgat Comrades 2014 Buds,
Bellville Athletics Club invites all our Comrades 2014 qualifiers and their families to join our BAK committee for the annual Comrades BRING & BRAAI which will be held at the BAK clubhouse on Saturday 24th May 2014 from 18:00.
Every BAK member starting Comrades on the 1st June2014 will be getting the ‘BAKgatste’ goody bag in years as well as the ‘BAKgatsteste’ colour clashing outrageous t-shirt for free, which was chosen by Ladies Captain Mandy and under severe pressure from the club captain authorized by the Voorie Andre ‘grey-and-beige’ Mariano.
We will have bonfires, salads and bread ready for you guys at the club. There will also be a cash donation bar. You only have to bring your own cutlery, stuff to braai and exotic drinks.
All we ask of you is to let me know before this coming Friday 16th May 2014 at 12:00 if you and your family will be attending this Pre-Comrades Bring & Braai Jol and how many of your family will be attending with you obviously included, please! Send your email replies to me at langman.murray@gmail.com .
That is all the formalities out of the way: NOW
PAPPA GAAN NOU BIETJIE JAAG IN AFRIKAANS!
Wat ‘n voorreg om nog ‘n jaar die bekende afdraand funrun te kan doen. Moet sê die Kaapse nat koue winterweer was ons almal weer goedgesind die jaar en kan ons almal staat maak op ons lekker super fiks gespierde lyfies en hoef ons dus glad nie bekommerd te wees vir die afdraandes van die 1000 HEUWELS (ENG: Valley of a 1000 HILLS?) … ek bedoel 1000 EUWELS - o ja dit was bietjie te warm verlede jaar en ons was almal bietjie gaar gebrand … dus anders as verlede jaar kom ons hoop vir ‘n mooi jaar die jaar met lekker koue weer en baie reën op die Comrades roete (Oeps!). Ten minste weet ons ons hol see toe en dis redelik afdraand die laaste 30km … sê hulle! Wonder wie is hulle?
Ons is regtig ‘n mooi klompie van Bellville AK wat gaan deelneem. 60 ingeskryf en 53 wat regtig gaan BEGIN in Comrades 2014. Sommer op daai BEGIN noot my ou ten10 Challenge versoekie: Sou jy regtig regtig baie stadig begin en op ‘n stadium verby drentel by die lang uitgeteerde knaap met die fris kuite (OK- I’m just trying my Luck!) met die pikkewyn op die kop wat meer swing as your usual suspect with a penguin on the head, wees mooi met hulle, want Pikkie is heel moontlik bietjie teersiek! Sy uitgeteerde baas onder Pikkie is besig met sy 10de Comrades afstand in 10 dae en is ook ‘vermoerdelik moentoe’!
Ek gaan nie self by die Pre-Comrades funksie kan wees nie want ek sal dan in Frankfort wees, 180km van MY begin af. JY sal ons gaar stories en foto’s kan volg op ons website www.ten10.co.za. Gaan kyk gerus op die website vir die Facebook en Twitter adresse en volg ons van 23 Mei tot 1 Junie 2014 vanaf Johannesburg-Vaaldam-Frankfort-Warden-Bethlehem-Fouriesburg-Clarens-Harrismith-Oliviershoekpas-Drakensville-Bergville-Estcourt-PMB-DBN. Ondersteun asb. ook ons twee Charities PinkDrive and PETS met jou donasies asseblief. They really need your support even more than we will do … I THINK!
SEE YOU IN MARITZBURGH OR DURBAN BAK maties…I hope hope!
Groete,
Kapt Langman namens Pikkie en die BAK Komitee