Kom oefen saam!
Maandag tot Woensdag. Donderdae is tydtoets.
Die groep kom bymekaar by die Boston Kerk in Bostonstraat om 17h30.
Maandag en Woensdag is kort afstande. Dinsdae hardloop die groep 20 km.
Kies 'n dag wat jou pas of kom oefen elke dag saam.
Ons wil graag persone van alle vermoëns betrek.
Sien jou daar!
Indien jy meer inligting verlang skakel vir Wietsche van der Westhuizen by 083 656 2009.