Contermanskloof Routes

Christine Briedenhann was so gaaf om die Contermanskloof-roetes vir ons te karteer. Die een is die Saterdag 28 km roete en die ander 'n verlenging daarvan indien jy 35 km wil hardloop.